ESRA VERSLAG
Die vorige uitgawes van Esra Verslag word hier vir u beskikbaar gestel. Weens 'n rekenaarprobleem, is nie al die vorige uitgawes van Esra Verslag meer beskikbaar nie.
Br. Gilbert Zekveld van Kanada, het enkele uitgawes van Esra Verslag in Engels vertaal. Hierdie uitgawes word ook hier beskikbaar gestel.
| Die uitgawes word
gegee
in .pdf formaat. Om hierdie leêrs te lees kan u die program Adobe Acrobat gratis aflaai deur die knop te druk wat hier regs verskyn. |
| Afrikaans | English |
|
Verbond Seminaar 1999 Verbond en Gesin, Verbond en Kerk, Verbond en Staat Slegs beskikbaar in boekvorm |
Covenant Seminar 1999 Covenant and Family, Covenant and Church, Covenant and State |
|
Esra Verslag Nr. 39 Tuisonderwys Slegs beskikbaar in boekvorm |
Ezra Report Nr. 39 Homeschooling |
|
Esra Verslag Nr. 40 God se wet |
Ezra Report Nr. 40 God's Law |
|
'n Gereformeerd-Teonomiese Antwoord op Die Anti-Teonomiese Kritiek wat in die Kompas Maandblad Gepubliseer is. Slegs beskikbaar in gedrukte vorm |
A Reformed-theonomic answer to an anti-theonomy review that was published in the monthly magazine "Kompas" |
|
Esra Verslag Nr. 41 Psalms (Waarom Psalms in die Erediens behoort gesing te word,B. van der Eems; Wat sing ons tot eer van God?, dr.MC Durand; Die sogenaamde Evangeliese Gesange deur Hendrik de Cock; Waarom sing die Gereformeerde Kerke alleen die Psalms? deur prof.dr. JD Du Toit (Totius) en prof. Jan-Lion CachetDie Psalmboek as Reformatoriese Erfenis deur Prof. VE d'Assonville) |
Ezra Report Nr. 41 Psalms Not available |
|
Esra Verslag Nr. 42 Anno Domini 2000 (Verbondshernuwing, ds. Johan Bosman; Leierskapkrisis van die huidige genenasie, Bouwe van der Eems; Opvoeding en die Sondeval, RJ Rushdoony; Die vreugde van die 2de gebod: Ursinus se verklaring van Sondag 35 van die Heidelbergse Kategismus, dr. MC Durand; Teonomie in die Zuid-Afrikaansche Republiek & Totius as Teonomis? & Moet die Owerheid beide tafels van die Wet handhaaf?: die paradigma-verskuiwing tussen Calvyn en Kuyper, Slabbert Le Cornu; Volk en Godsvolk in die NT, prof.dr. JC Coetzee; plus ander artikels en boekbesprekings) Slegs beskikbaar in boekvorm |
Ezra Report Nr. 42 Anno Domini 2000 (Includes articles about education, the regulative principle and theonomy) |
|
Esra Verslag Nr. 43 Apologia (Christelike Apologetiek, dr. GL Bahnsen; Moderne Argumentasie, Bouwe van der Eems; Die Heidelbergse Kategismus, KJ Ketel; Die Minderheidsverslag oor die Vrye Lied in die OPC, John Murray en William Young; Skepping in 6 dae, dr KL Gentry; Die wet van God ons enigste maatstaf: Matt.5:17-20, ds. Mendel Retief; Die Wet van God in debat, Slabbert Le Cornu; Van Riebeeckdag; Verslag oor die Parlament van Wêreldgodsdienste, Gustav Opperman; Hoe vier ons Celoftedag?, Slabbert Le Cornu; plus ander artikels en boekbesprekings ) Slegs beskikbaar in boekvorm |
Ezra Report Nr. 43 Apologia (Includes articles about apologetics, theonomy, interfaith and vow day) |
|
Esra Verslag Nr. 44 Ek en my Huis (Ek en my huis, ds. Gustav Opperman; Gereformeerde Epistemologie, Bouwe van der Eems; Sosialisering en kundigheid in tuisskole, Slabbert Le Cornu; Die sing van vrye liedere in die Sondagse eredienste, Henk Schuring; Kerk en Staat, ds. JR Visser; Etiese beoordeling van dobbelary, Bouwe van der Eems; Die Tragedie en Hoop van Apartheid, dr. MR Kreitzer; plus ander artikels en boekresensies oor verskillende onderwerpe) |
Ezra Report Nr. 44 My Home and Me (Includes articles about home schooling) |
|
Esra Verslag Nr. 45 Reformasie-uitgawe : Feesdae (Eiesinnige godsdiens is beeldediens, ds. M Retief; Reformasiedag Verklaring; Die regulerende beginsel is noodwendig vir die erediens, dr. MC Durand; Redes waarom Christene nie Kersfees behoort te vier nie, Bouwe van der Eems; Kwartaallikse nagmaalsviering in die Bybelse jaarseisoene, prof.dr. Nigel Lee; Ons kerklied en die Geneefse melodieë; Die teenwoordigheid van God in Gesang 7, dr. C. van der Waal; plus ander artikels en boekbesprekings ) Slegs beskikbaar in boekvorm |
Ezra Report Nr. 45 Christian holidays (Includes articles about home schooling) Not Available |
|
Esra Verslag Nr. 46 Tuisonderwys (‘n Verantwoording van Gereformeerde Tuisonderwys; Verbond en huisonderrig, ds. Gustav Opperman; ‘n Verbondsmatige tuisonderwys opvoedingsfilosofie, Slabbert Le Cornu; Die gesin as bousteen van tuisonderwys, dr. MC Durand; ‘n Tuisonclerwysvisie vir gereformeerde onderwys, Bouwe van der Eems; Die geskiedenis en regsposisie van tuisonderwys in Suid-Afrika, Leendert van Oostrum; Die praktyk van tuisonderwys, Ina Opperman; plus vele ander artikels en boekbesprekings) Slegs beskikbaar in boekvorm |
Ezra Report Nr. 46 Home Schooling (Papers presented at Covenant Seminar in 2001) |
|
Ander Artikels Nie beskikbaar nie |
Other Articles |
|
Esra Verslag Nr. 47 Ekonomie (Uit die Skrif: MaIeagi 3:10, Totius; Ekonornie: Wetenskap van Rentmeesterskap, prof.dr. PE van der Dussen; Pluralisme van Waardes & Sosiale Hervorming, prof.PH Stoker; ‘n Wêreld van Orde en Betekenis: Die ekonomiese teorie van Ludwig von Mises, Antoine Theron; Die belofte van ‘n Christelike ekonomie, dr. John W. Robbins; Ekonomie en Samelewing: notas uit M Kelley se On Stone or Sand: The ethics of Christianity, prof. Pieter H. Stoker; Kritiek op die ‘gekerstende’ Keynes, B. van der Eems; Die Vryemarkstelsel en die Sosialisme, Dr. MR Kreitzer; Die desentralisering van die staat deur privatsering: ‘n samevatting uit Douglas Shaw se Downsizing the State, Larno Meyer; Tydskrifbekendstelling: Business Reform Magazine, Hannes van Heerden; Boekresensie: On Stone or Sand, The Ethics of Christianity, Capitalism & Socialism, MW Kelley, deur prof. PH Stoker; Boekresensie: No Other Standard: Theonomy and its Critics, dr. Greg.L. Bahnsen, deur S de Freitas; Huldeblyk aan dr. RJ Rushdoony, S Le Cornu ) |
Ezra Report Nr. 47 Economy Not Available |
|
Esra Verslag Nr. 48 Intergeloof in die Onderwys (Skrifoordenking: Gen34:1-35:7, Die pad van Sigem tot Bet-eI, ds. Gustav Opperman; lntergeloof in die Onderwys, Sarel van der Merwe; Die rol van die Skeppingsleer teenoor die Evolusieleer in Verantwoordelike Opvoeding, prof. PH Stoker; Multireligieuse Onderrig in die Klaskamer, dr. I. Horn; Boekresensie: The Creators of ADHD (Attention Deficit Hyperactivity Disorder) on Trial, Susan du Plessis & dr. Jan Strydom, deur Dorothea Le Cornu; Die sielkundige vlieg in die opvoedkundige salf,deur Susan du Plessis; Potter en Pokemon: vriend of vyand?, drs. Rob Matzken; Die effek van die moderne media op die samelewing, Bouwe van der Eems; Boekresensie: The Sensate Culture, Harold OJ. Brown, deur Herman van Antwerpen; Bespreking van die Nuwe Kurrikulum: Ekonomiese Bestuurswetenskappe Leerarea, Bouwe van der Eems; Onderwys: Staatsdiens of Godsdiens?, Slabbert Le Cornu; Is die Klooster nou nodig?, ds. JR Visser; Onse Kader op die aarde, ds. ALA Buys; Pyle in ‘n Krygsman se Hand: Holwerda oor die Antitese in die Opvoeding, ds.C. Stam; Christelike Onderwys instellings: VCHO, Tuisonderwys, ARSO, ACVHO, Esra Instituut) Slegs beskikbaar in boekvorm |
Ezra Report Nr. 48 Interfaith in Education |
|
Esra Verslag Nr. 49 Reformatio Ecclesiae (Kersfees
of Gesange
: Teologie of Ideologie?) (Eiewillige Godsdiens (Rig.17:13), prof.dr.K.Schilder; ‘n Kerklike jaar met allerlei Feesdae?, prof. K Deddens; Geen grond in die Skrif: Jacobus Koelman (1632-1695) se stryd teen die feesdae, prof.dr. W van't Spijker; - "Die hele wyse waarop God gedien moet word": Erediens en dieGenoegsaamheid van die Skrif in Artikel 7 vandie Nederlandse Geloofsbelydenis, ds. Wes Bredenhof; Verklaring van die Dordtse Kerkorde, artikel 67: Christelike Feesdae, prof. Bouke Spoelstra; Kersfeesviering en samekomste op Kersdag, B van der Eems; Fundamentalisme: naam of brandmerk?, dr. A.T van Deursen; Romantiese godsdiens, God se gebooie en die dialektiese teologie, prof.dr.Klaas Schilder; Kersfees en Gesange: teologie of ideologie?, dr. MC Durand; Lesing gelewer tydens die ICRC konferensie: Die Regulerende Beginsel van die Erediens, ds. G.I. Williamson; Redes vir die viering van Kersfees weerlê, ds.Brian Schwertley) |
Ezra Report Nr. 49 Christmas and Hymns : Theology or Ideology ? Not Available |
|
Esra Verslag Nr. 50 Doodstraf (Die regshistoriese verloop van die doodstraf in Suid-Afrika, Shaunde Freitas; Die doodstraf vanuit 'n menseregte perspektief, A Theron; Die doodstraf volgens die Skrif, ds. JR Visser; Nogmaals Calvyn en Servet: 'n reformatoriese gevallestudie, dr. Victor D'Assonville [jnr.]; Die doodstraf: 'n reformato-riese beskouing, prof. AWG Raath; Die argumente oor die doodstraf verantwoord, dr. MC Durand ) |
Ezra Report Nr. 50 Death Penalty Not Available |
|
Esra Verslag Nr. 51 Tydsgees in die kerk (Esra Verslag Verklaring aangaande die ‘Nuwe Hervorming’ in SA; Skrifverklaring en Tydsgees, prof VE d’Assonville; Die Nuwe Beryming getoets, dr. Attie Bogaards; Die vrou in die Amp, ds. Ron Cammenga; Die Ware Kerk, Bouwe van der Eems; Die HERE het tot my Here gespreek: Psalm 110 as Messiaanse Psalm, Slabbert Le Cornu; Kerklike Appél: Dordtse Kerkorde, artikel 31, prof B Spoelstra; Boekresensies: 1. Gary L Almy, How CHRISTIAN is christian counseling? The dangerous secular influences that keep us from caring for souls, deur ds. Johan Bosman; 2. Keith A Mathison, The Shape of Sola Scriptura, deur Shaun de Freitas; 3. Boekbekendstellings: Brian A Schwertley boeke: A Historical and Biblical Examination of Women Deacons; A Biblical Defense of Exclusive Psalmody; Sola Scriptura and The Regulative Principle of Worship) Slegs beskikbaar in boekvorm |
Ezra Report Nr. 51 Spirit of our times in the church Not Available |
|
Esra Verslag Nr. 52 Paterfamilias (Was dit alles tevergeefs?: ‘n Huldeblyk aan Dr. Ed Cain (1935 – 2002), Francois van Deventer; Skrifverkondiging: Gen.3:9, Manlike verantwoordelikheid, ds. Gustav Opperman; Die vernietiging van die Westerse beskawing, Bouwe van der Eems; Van Apartheid tot Volksmoord? … deur die Onderwys, L van Oostrum; Krisis in die Onderwys kristalliseer uit, dr PE van der Dussen; Die feministiese aanslag op manlike leierskap, ds. Gustav Opperman; Neo -Paganisme, patriargie en feminisme in die 21ste eeu, S Le Cornu; Die mediese mishandeling van die baarmoeder, Ina Opperman; Calvyn en Onan: Onvrugbaarheid en skande, voorbehoeding en moord, dr. MC Durand; Verbondsmatige gesins-bediening: die bybelse gronde vir die hervorming van persoonlike diensbaarheid, ds. Brian M. Abshire (vertaal deur Alwyn Bezuidenhout) Die Apostoliese Geloofsbelydenis teenoor die Nuwe Hervorming, Slabbert Le Cornu; Die afbreek en opbou van strukture in ‘n Postmoderne Tyd, Bouwe van der Eems ) |
Ezra Report Nr. 52 Paterfamilias Not Available |
|
Esra Verslag Nr. 53 Reformatories Verset (Verset en die Skrif, ds. Gustav Opperman; Die Reformatoriese standpunt oor Verset, prof. Andries Raath; Kerkregtelike verset, ds. Hennie Momberg; Verset en die Gesin, Bouwe van der Eems; Verset en Medisyne, dr. Michiel Durand; Calvyn oor Verset) |
Ezra Report Nr. 53 Reformed Resistance Not Available |
|
Esra Verslag Nr. 54 1859? (Stellenbosch
1812 – Rustenburg 1859 – Potchefstroom 2003, prof. VE d Assonville ;
Gereformeerde Skrifverklaring: Openbaringshistories of
Sosio-histories?,
prof. GJC Jordaan; Die Nuwe Vertaling, ds. L.S. Kruger; Waarom is u
lidmaat van die (Dopper) Geref. Kerke?, S. Le Cornu; ‘n Eervolle plek
vir die vrou in die Kerk van Christus, prof. L. Floor; Die Doppers en hul Sabbat, ds. G Opperman;
Reformasie en die Kerkorde, B. van der Eems; Jacobus Koelman oor
Kersfees, M. de Feijter) |
Ezra Report Nr. 54 1859? Not Available
|
|
Esra Verslag Nr. 55 Ons gedrag in die Huis van God (Die
huis van God, ds. G. Opperman; Die kerk as pilaar en grondslag van die
waarheid,dr. ALA Buys; Aanbidding in Gees en Waarheid, mnr. S. Le
Cornu; Verbondsuniversalisme: ’n Nuwe vorm van die ou aanval op God se
soewereine genade, prof. D.J. Engelsma; Die Dopperkerke van
Suid-Afrika: ‘n Gereformeerde perspektief op die geskiedenis en huidige
ontwikkelinge in die GKSA, mnr. S. Le |
Ezra Report Nr. 55 Our behaviour in the House of God Not Available
|