MEDEWERKERS
Dr. MC Durand is 'n algemene chirurg en lektor verbonde aan die Universiteit van Pretoria. Hy het 'n meestersgraad in Etiek asook 'n graad in Hebreeus is ook die stigter van die Stigting van Etiese Medisyne. Hy is lidmaat van die Gereformeerde Kerk Daspoort.
Bouwe van der Eems is 'n stelselingenieur verbonde aan Tsohle Business Solutions en hy is lidmaat van die Gereformeerde Kerk Oos Moot.
Hannes van Heerden is 'n siviele ingenieur en besigheidsman en hy is lidmaat van die Gereformeerde Kerk Oos Moot..
Slabbert Le Cornu is predikant van die Gereformeerde Kerk te Carletonville. Hy is ook die direkteur van Esra Instituut en die hoofredakteur van Esra Verslag.
Francois van Deventer is 'n rekenaarstelsel analis by Vodacom en is lidmaat van die Gereformeerde Kerk Brits-Wes.
Antoine Theron is 'n gekwalifiseerde advokaat en is tans besig met teologiese studies in die VSA.